Best Read [Eleanor Baker] ↠ Weerkaatsings || [Ebooks Book] PDF ✓

By Eleanor Baker | Comments: ( 163 ) | Date: ( May 26, 2020 )

Lize het byna gesterf weens n vreemde bloedsiekte en het geen energie oor vir die herstelproses nie Sy ontmoet die skatryk sakeman, Charles Ashton, een van die mees ongenaakbare en ongemaklike mense wat sy nog ooit teengekom het Hy raak betrokke by haar herstel deur haar te vra om te trou dit bied aan haar die geld, tyd en ondersteuning om gesond te word.WeerkaatsingsLize het byna gesterf weens n vreemde bloedsiekte en het geen energie oor vir die herstelproses nie Sy ontmoet die skatryk sakeman, Charles Ashton, een van die mees ongenaakbare en ongemaklike mense wat sy nog ooit teengekom het Hy raak betrokke by haar herstel deur haar te vra om te trou dit bied aan haar die geld, tyd en ondersteuning om gesond te word.Weerkaatsings beskou verskeie aspekte van Lize se lewe haar fisiese herstel, haar geestelik aanpassing by rykdom en onafhanklikheid en haar besef dat sy nie die buitengewone omstandighede van haar huwelik kan hanteer nie, veral weens haar eggenoot se onvermo om sy gevoelens uit te druk en sy onbereidwilligheid om emosioneel betrokke te raak.Maar die subtitel is nie verniet n sprokie nie


  • Title: Weerkaatsings
  • Author: Eleanor Baker
  • ISBN: 9780798128155
  • Page: 228
  • Format: Paperback

About Author:

Eleanor Baker

Although Baker initially studied music, she obtained her M.A in Afrikaans cum laude in 1968 at the University of Pretoria In Johannesburg she worked as a school teacher and got married to Walter Baker in 1969 Three years later her debut W reld sonder einde appeared, albeit that Weerkaatsings Reflections established her status as an important though unfortunately often undervalued Afrikaans author who penned 56 books in the end Since her husband was in the diplomatic service, the couple moved from Teheran to Den Haag and from there to Montreal and Brussels before returning to South Africa to retire Baker died of cancer at the age of 57.She sometimes used the pseudonyms Christine le Roux and Alex Baker.



Comments Weerkaatsings

  • Ilze

    I've read this book twice and am convinced yet again of my star rating of it. Baker has this amazing insight into humans and human relationships which is what makes this love story work. Second only to my alltime favourite book:Die Nes (also by Baker). Ha! En nou lees ek Brink het destyds soos volg oor die verhaal geskryf: "Baker maak van die storie net ’n beginpunt vir ’n fyn innige en vergaande verkenningstog binne-in mense in. Weerkaatsings is een van die subtielste prosawerke is wat lank [...]


  • Lisa Swanepoel

    This book was my set work book in matric and I have re-read it a number of times over the years. Each time my Afrikaans is a little better than the time before and each time I enjoy it in a different way. A sweet romantic story


Your email address will not be published. Required fields are marked *
Name *
Email *
Website
  • Best Read [Eleanor Baker] ↠ Weerkaatsings || [Ebooks Book] PDF ✓
    228 Eleanor Baker
  • thumbnail Title: Best Read [Eleanor Baker] ↠ Weerkaatsings || [Ebooks Book] PDF ✓
    Posted by:Eleanor Baker
    Published :2020-02-11T00:03:52+00:00