[PDF] ↠ Free Download ☆ Judaskus : by Rudie van Rensburg Ã

By Rudie van Rensburg | Comments: ( 445 ) | Date: ( Mar 28, 2020 )

myafrikaans judaskusmlIemand se beendere word gevind op n stortingsterrein Skielik moet kaptein Kassie Kasselman nuut dink oor moordsake van jare gelede, en die moorde kom vinnig opmekaar Tussendeur die aantreklike nuwe buurvrou wat Kassie aan die swymel het, en sy enorme posse l meevaller weens n g n sterfte, moet hy uitwerk waarom n geheimsinnigemyafrikaans judaskusmlIemand se beendere word gevind op n stortingsterrein Skielik moet kaptein Kassie Kasselman nuut dink oor moordsake van jare gelede, en die moorde kom vinnig opmekaar Tussendeur die aantreklike nuwe buurvrou wat Kassie aan die swymel het, en sy enorme posse l meevaller weens n g n sterfte, moet hy uitwerk waarom n geheimsinnige witboordjie bende van binne uitgeroei word Is dit dalk ni doodgewone bende oorlog soos Kassie se kollegas glo nie Wie kan die verraaier in hul midde wees die een met die vlymskerp broodmes Elke warm leidraad lewer n koue lyk op, en Kassie en Rooi kan nie voorbly nie .


  • Title: Judaskus
  • Author: Rudie van Rensburg
  • ISBN: null
  • Page: 381
  • Format: Kindle Edition

About Author:

Rudie van Rensburg

Rudie van Rensburg is op 6 Oktober 1951 in Bloemfontein gebore Hy matrikuleer aan die Ho rskool Sentraal in Bloemfontein en behaal die grade BA HOD en BA Kommunikasiekunde aan die Universiteit van die Vrystaat en n BA Hons in Kommunikasiekunde aan Unisa.Hy begin sy loopbaan as joernalis by Die Volksblad in die sewentigs, waarna hy in 1982 mede stigter en uitgewer van Bloemnuus die eerste gratis weekkoerant in die Vrystaat sou word en later die redakteur van Die Ekonoom n landwye saketydskrif Hy was ook verbonde aan die Universiteit van die Vrystaat se skakelburo voordat hy in 1987 Kaap toe verhuis en hom by Sanlam aansluit In sy twee dekades by Sanlam is hy onder meer senior bestuurder reklame, uitgewer van die kli ntetydskrif Sanlamklub en hoof borgskappe en promosies.In 2008 word sy komedie Die Begrafnis onder die skuilnaam van Phil Janse by die KKNK bekroon met die Sanlamprys vir Afrikaanse Teater beste dramaturg , en word opgevoer by al die groot Afrikaanse kunstefeeste Die Begrafnis verskyn ook in boekvorm by Genugtig Uitgewers In 2009 verskyn n selfpublikasie van hom, Die Doempies van Tafelberg, vir kleuters.Sy debuutroman, Slagyster, was een van die drie finaliste vir die Jan Rabie Rapport prys vir Afrikaanse debuutfiksie wat in 2013 by enige uitgewer in Suid Afrika verskyn het Slagyster is ook een van die drie finaliste vir die Prys vir Spanningslektuur van die ATKV Woordveertjies.Hy skilder ook die afgelope 26 jaar, het meegedoen aan verskeie uitstallings in Suid Afrika, en sy werke is opgeneem in versamelings in Suid Afrika, die VSA, Duitsland, Brittanje, Australi en Nieu Seeland.Hy is getroud met Lize en het drie kinders, MC, Neil en Amieke.



Comments Judaskus

  • Madri

    Kassie Kasselman is verlief! Kyk, daar is baie om oor Judaskus te sê: die plot is waterdig, die spanning loop hoog, die Boere-Mafia moor links en regs, iemand neem wraak met 'n broodmes, die karakters is so eg en lewendig dat ek sweerlik een van die dae in Kassie of Rooi gaan vasloop. Als goed en wel. Maar komaan, Kassie is verlief! En boonop het hy 'n moerse geluk getref met 'n seëlversameling Rudie van Rensburg op sy beste!


  • Cecilia

    Hierdie boek was selfs beter as die vorige twee!


  • Marie-Antoinette

    Iemand se beendere lê op ‘n stortingsterrein…Skielik moet kaptein Kassie Kasselman nuut dink oor moordsake van jare gelede en die moorde kom vinnig opmekaar. Tussendeur die aantreklike nuwe buurvrou wat toe op die einde geplant is om uit te vind hoe sy ondersoek gaan, en sy enrome posseël-meevaller weens nog ‘n sterfte, moet hy utwerk waarom ‘n geheimsinninge witboordjie-bende van binne uitgeroei word. Is dit alles dalk nie doodgewone bende-oorlog soos Kassie se kollegas glo nie? Wie k [...]


Your email address will not be published. Required fields are marked *
Name *
Email *
Website
  • [PDF] ↠ Free Download ☆ Judaskus : by Rudie van Rensburg Ã
    381 Rudie van Rensburg
  • thumbnail Title: [PDF] ↠ Free Download ☆ Judaskus : by Rudie van Rensburg Ã
    Posted by:Rudie van Rensburg
    Published :2019-011-07T21:42:44+00:00